• Login
  • Search Icon

Nuwe leiers kry regmerkie

14 May 2009
landbouleiers in die Oos-Kaap ontvang oor die nuwe Minister van Landbou en haar adjunk. Mnr. Cerneels Pietersen, voorsitter van Agri Oos-Kaap s? hoewel hy nie die nuwe Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, me. Tina Joemat-Pettersson goed ken nie, sy as spreker tydens die kongres van die Noord-Kaapse Landbou-unie 'n goeie indruk op hom gemaak het. "Me. Lulu Xingwana het na my mening soveel skade aan landbou aangerig dat daar 'n reuse-taak vir die nuwe minister voorl? om dit reg te stel.

http://greenbio.checkbiotech.org/news/gene_pumps_protein_soybeans