• Login
  • Search Icon

Nuwe bestuur vir grondkwessies

25 Oct 2011
’n Oud-Vrystaatse LUR van plaaslike regering en behuising, mnr. Lechesa Tsenoli, is die nuwe Adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming. Pres. Jacob Zuma het hierdie aankondiging gedoen toe hy sy Kabinet geskommel het. Tsenoli neem hierdie pos oor by mnr. Thulas Nxesi, wat nou die nuwe Minister van Openbare Werke is.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/nuwe-bestuur-vir-grondkwessies