• Login
  • Search Icon

Mynwater knou boerderye

11 Jul 2011
Drie jaar gelede het mnr. Chris Bester ’n plaas buite Odendaalsrus in die Vrystaat gekoop wat volop vars grondwater gehad het. Hy het die gebruik van vyf boorgate gehad en het groot planne vir sy skaapboerdery gehad. Deesdae is die water in vier van die boorgate volgens hom so erg met mynwater besoedel dat dit skadelik is vir mens en dier. Bester sukkel nou om ’n bestaan te maak omdat die getal skape op sy plaas aansienlik afneem weens die suur mynwater wat die hele ekosisteem op sy plaas benadeel.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Mynwater-knou-boerderye-20110709