• Login
  • Search Icon

Myn bedreig 'kosmandjie'

14 Oct 2011
Oopgroef-mynaktiwiteite in Mpumalanga verswelg di? kosmandjie-provinsie en dit kan voedselsekerheid vir die hele land in die gedrang bring. Mnr. Koot Claassen, president van Mpumalanga Landbou, het gister op Agr SA se jaarkongres ’n somber prentjie geskets van die vergrype van mynmaatskappye in di? provinsie. Hy sê sekere oopgroefsteenkoolmyne “handel roekeloos en sonder enige verantwoordelikheid met ho?potensiaal-landbougrond en waterhulpbronne. Die protokol vir oopgroefmynaktiwiteite word totaal geïgnoreer en die situasie vererger.”

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Myn-bedreig-kosmandjie-20111014