• Login
  • Search Icon

Motlante kap grond-uitsprake

09 Nov 2011
Die voorstel dat die beginsel van gewillige-koper/gewillige-verkoper in die pad van grondhervorming staan, is onsin, sê adjunk-president Kgalema Motlanthe. Luidens ‘n berig in Die Burger (9 November) het Motlanthe di? stelling tydens ‘n vergadering met die parlementêre persgalery gemaak. Volgens hom sal die Grondwet nie verander word om die staat se teikens met grondhervorming te haal nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/motlante-kap-grond-uitsprake