• Login
  • Search Icon

Moenie nasionalisering onderskat

15 Jun 2011
Boere moet daarteen waak om politieke uitlatings oor nasionalisering te onderskat. Dit was die waarskuwing wat mnr. Koot Claassen, herverkose voorsitter van Mpumalanga Landbou op die organisasie se eerste kongres by die Krugerhek gerig het. “Die regerende party het boere nodig vir werkskepping en ondersteuning in landelike gebiede. Ons moenie in gesprekke met hom debatteer oor hoe om die koek te verdeel nie, maar hoe om dit groter te maak.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/moenie-nasionalisering-onderskat