• Login
  • Search Icon

Mielieprys kan styg

06 Jun 2011
Op die vooraand van wat vir talle mielieboere ’n moeilike oestyd blyk te wees, is een troos dat die kans goed lyk dat die mielieprys in die komende paar weke dalk nog kan styg. Flukse uitvoer en kleiner oeste weens die weer, plaaslik ?n oorsee, kan daartoe bydra. Die prys van Safex se mieliekontrakte het almal sedert middel verlede jaar met meer as R700 per ton gestyg. ’n Groot vraag by markspelers is hoe lank di? neiging gaan voortduur. Intussen het die nuwe bemarkingsjaar wat op 1 Mei begin het, met ’n veel flinker uitvoertempo as verlede seisoen begin.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/mielieprys-kan-styg