• Login
  • Search Icon

Meer en meer koolsuurgas vrygestel

08 Nov 2011
Hoewel die wêreld tans groot pogings aanwend om koolsuurgasvrystellings te beperk, is ’n reuse-styging in die vrystelling van koolsuurgas aangeteken. Luidens ’n berig van Associated Press, sê Amerika se Departement van Energie dat syfers vir 2010 wys dat die vrystelling van kweekhuisgasse met 6% toegeneem het. D?t word beskryf as die grootste toename tot nog toe.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/meer-en-meer-koolsuurgas-vrygestel