• Login
  • Search Icon

Massmart wil kospryse sny

07 Oct 2011
Massmart wil kospryse vir verbruikers verlaag deur produkte regstreeks by boere te koop ?n hy beplan om die produsente mede?dingender pryse te betaal. “Afrika het die potensiaal om in die volgende 20 jaar tot die broodmandjie van die wêreld te ontwikkel. Dit kan egter nie net van bestaansboerdery wees nie, maar kommersi?le boerdery wat op uitvoer gefokus is. Ons moet meer Suid-Afrikaanse produkverskaffers by uitvoer betrokke kry,” het mnr. Grant Pattison, uitvoerende hoof van Massmart, gister in Sandton aan joernaliste op die Suid-Afrikaanse Raad op Verbruikersgoedere se jaarlikse konferensie gesê.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Kleinhandel/Massmart-wil-kospryse-sny-20111007