• Login
  • Search Icon

Landbou se vertroue klim skerp

17 Mar 2011
Verskeie positiewe faktore in die landboubedryf het daartoe gelei dat die Landboubesigheidskamer (LBK) se vertrouensindeks sy hoogste vlak in drie jaar bereik het. Vir die eerste kwartaal van 2011 het die indeks op 62 te staan gekom. Dit is 13% ho?r as die vlak in die laaste kwartaal van 2010 en 43% ho?r as die vlak in die eerste kwartaal van 2010. “Die positiewe vertrouensvlakke word grootliks veroorsaak deur die styging in kommoditeitspryse, verhoogde internasionale vraag, die herstel in die Suid-Afrikaanse ekonomie en verbeterde landbou-omstandighede,” sê me. Lindie Stroebel, ekonoom by die LBK.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Landbou-se-vertroue-klim-skerp-20110316