• Login
  • Search Icon

Landbou moet self strukture skep

14 Jun 2011
Die landbou kan nie meer op die Regering staatmaak om onder meer strukture vir gehaltebeheer en die opening van markte daar te stel nie. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, het op die Inmaak-vrugte-produsentevereniging (IPV) se jaarvergadering op Worcester gesê “die staat gaan ons nie help om ons lande gelyk te dis nie”. “Wat ons nie vir onsself gaan doen nie, gaan nie gedoen word nie,” was sy boodskap aan sowat 120 Wes-Kaapse vrugteboere.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/landbou-moet-self-strukture-skep