• Login
  • Search Icon

Lae mielievoorraad jaag pryse op

05 Jan 2012
Die huidige lae voorraad van mielies en koring in Suid-Afrika en ook internasionaal kan lei tot baie ho? voedselinflasie. Volgens mnr. Jannie de Villiers, hoof van Graan SA, is daar druk op internasionale voedselvoorraad wat as gevolg van die vraag/aanbod-meganisme veroorsaak dat kopers meer moet betaal. Ho?r oliepryse lei ook tot ‘n groter vraag na mielies vir die produksie van biobrandstof, berig Sake24.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/lae-mielievoorraad-jaag-pryse-op