• Login
  • Search Icon

Koskrisis dreig as klimaat verander

07 Jun 2011
Klimaatsverandering kan sekere streke in Afrika, Asi? en Indi? wat reeds sukkel om genoeg kos te produseer, verder in hongersnood dompel. China en Latyns-Amerika loop ook die gevaar om teen 2050 te min kos vir hul burgers te produseer. Wetenskaplikes wat betrokke is by die navorsingsprogram van die agentskap vir klimaatsverandering, landbou en voedelsekerheid (CCAFS), het inligting bekend gemaak oor die uitwerking wat klimaatsverandering op voedselproduksie kan hê as daar nie nou reeds aan oplossings gewerk word nie.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Koskrisis-dreig-as-klimaat-verander-20110606