• Login
  • Search Icon

Koringprys-verslag wek kommer

10 Jan 2013
Suid-Afrikaanse koring-termynkontrakte het tot die laagste vlak in langer as vyf maande gedaal voor die uitreiking van ’n verslag van die Amerikaanse landboudepartement wat kan wys dat kwartaallikse opgehoopte voorraad in die VSA, die wêreld se grootste uitvoerder, geklim het.

http://www.google.com