• Login
  • Search Icon

Konsternasie oor inflasie

16 Jul 2008
Statistieke Suid-Afrika (SSA) is alweer die vlieg in die ekonomie-salf. Dit was gister die aanklag van Investec-batebestuur oor die vertraagde inwerkingstelling van die nuwe inflasiemandjie. Mnr. Andr? Roux, hoof van vaste inkomste by Investec, s? die feit dat die nuwe mandjie eers in Januarie 2009 geld, het verreikende gevolge vir die ekonomie. ?Ons meen inflasie kon reeds 1 tot 2 persentasiepunte laer gewees het.?

http://www.news24.com/Sake/Ekonomie/0,,6-98_2358178,00.html