• Login
  • Search Icon

Klimaatsonderhandelinge in die pylvak

06 Dec 2011
Sestien van die wêreld se voorste landbou-organisasies het by COP17-onderhandelaars gepleit dat die landbou in ’n klimaatsooreenkoms ingesluit moet word. In ’n ope brief het organisasies, soos die Wêreldbank, die Wêreld-landbou-organisasie, die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies, die CGIAR-navorsingsprogram oor klimaatsverandering en die Netwerk vir Beleidsanalise oor Voedsel, Landbou en Natuurlike Hulpbronne op die belangrikheid van ’n spesifieke aksieplan vir landbou gewys.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/klimaatsonderhandelinge-die-pylvak