• Login
  • Search Icon

Kleiner kuddes hou vleispryse hoog

18 Aug 2011
Dit gaan nog ’n tydjie duur voordat Jan en alleman tydig en ontydig ’n skaaptjop op die braaivleisvuur kan gooi. Die aanbod van di? lekkerny bly steeds stram en die prys is selfs ho?r as verlede jaar, met geen vooruitsig dat dit in die nabye toekoms gaan verander nie. D?t is een van die aspekte wat uitgelig word in die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) aan die Universiteit van Pretoria se jaarlikse vooruitskouing van die landbou-sektor. Vleisverbruik internasionaal en in Suid-Afrika word ook bespreek.

http://www.sake24.com/Menings/Rubrieke/Kleiner-kuddes-hou-vleispryse-hoog-20110816