• Login
  • Search Icon

Kartelsaak teen Omnia en Yara van die baan

15 Mar 2011
Die mededingingsaak teen die kunsmismaatskappye Omnia en Yara is n? bykans sewe jaar van die baan. Die mededingingsappèlhof het hul aansoek dat die kartelsaak teen hulle nie voor die Mededingingstribunaal aangehoor word nie, toegestaan. Die mededingingsappèlhof het ook ’n bevel van die tribunaal ter syde gestel waarin hy wysigings aan die verwysing van die saak goedgekeur het.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Kartelsaak-teen-Omnia-en-Yara-van-die-baan-20110315