• Login
  • Search Icon

JSE ondersoek groen handel

29 Jul 2011
Die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) ondersoek ’n platform vir die handel in krediete vir die beperking van koolsuurgasvrystelling. Di? projek en platform is gegrond op navorsing wat die JSE gedoen het oor klimaatsverandering en die koolstofmark. Mnr. Chris Sturgess, die algemene bestuurder vir die JSE se kommoditeitsafleidingsmark, het di? aankondiging Donderdag (28 Julie 2011) op ’n media-inligtingsdag in Johannesburg gemaak.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/jse-ondersoek-groen-handel