• Login
  • Search Icon

Inflasie pynig die armes

25 Aug 2011
Die meeste Suid-Afrikaners ervaar reeds ’n inflasiekoers van meer as 6%, al is die amptelike inflasiekoers steeds binne die Suid-Afrikaanse Reserwebank se inflasieteikenband van 3% tot 6%. En dit is die arm Suid-Afrikaners wat die swaarste getref word, omdat hulle die meeste van hul geld bestee aan voedsel en vervoer, die twee faktore wat die meeste druk op inflasie plaas. Maar dit is juis omdat inflasie ho?r gedruk word deur kos- en energiepryse dat die ho?r inflasie nie tot ho?r rentekoerse sal lei nie – rentekoerse kan niks doen om di? pryse in bedwang te hou nie.

http://www.sake24.com/Ekonomie/Inflasie-pynig-die-armes-20110825