• Login
  • Search Icon

HRW-verslag dalk 'sabotasie'

12 Sep 2011
Die verdoemende verslag deur die Human Rights Watch (HRW) oor die beweerde menseregskendings op Wes-Kaapse plase kan dalk selfs pogings tot handelsabotasie wees, meen me. Helen Zille, Wes-Kaapse premier. Zille was die genooide spreker op die amptelike opening van Agri Megaweek 2011, wat in die Paarl gehou is. Afleidings betwyfel Selfs die ANC stem saam dat die HRW geen werklike afleidings kon gemaak het uit gesprekke met net 85 mense in die Wes-Kaap nie, waarvan baie nie eens op plase is nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/hrw-verslag-dalk-sabotasie