• Login
  • Search Icon

Horing van Afrika droogste in 60 jaar

21 Jul 2011
Die Verenigde Nasies het twee streke in die suide van Somali? amptelik verklaar as gebiede wat onder hongersnood gebuk gaan. Die VN sê erge droogte kom in di? gebiede voor wat meer as 10 miljoen mense in die Horing van Afrika raak. Dit is die ergste droogte in die gebied in 60 jaar.

http://www.ofm.co.za/news.asp?nid=21336