• Login
  • Search Icon

Hierom is Vrystaatse paaie in so ’n swak toestand

04 Aug 2011
Noodsaaklike roetine-ondersoeke wat oor die jare nie gedoen is nie, is een van die redes waarom die Vrystaatse paaie in so ’n slegte toestand is. S? sê mnr. Schalk Burger, ’n voormalige siviele ingenieur en raadgewende ingenieur wat jare lank by verskillende departemente in die Vrystaat betrokke was. Volksblad het Vrydag verskeie vrae aan die provinsiale departement vir paaie, polisie en vervoer gestuur om ’n volledige prentjie te kry oor wat die planne van die plaaslike regering is om die paaie te herstel.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Hierom-is-Vrystaatse-paaie-in-so-n-swak-toestand-20110802