• Login
  • Search Icon

Hernubare energie = landbouvoordele

25 Mar 2011
Hernubare energie-projekte kan samewerking tussen kommersi?le en opkomende boere verbeter, sê Mainstream Suid-Afrika. Mnr. Davin Chown, besturende direkteur van Mainstream Renewable Power Suid-Afrika, meen projekte vir hernubare energie kan ook lei tot verhoogde produksie in baie gebiede. Die maatskappy het Donderdag (24 Maart) met die samewerking van verskeie ander rolspelers die stigting van ’n energiekonsortuim in Johannesburg aangekondig.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/hernubare-energie-landbouvoordele