• Login
  • Search Icon

Hanteer landbou afsonderlik - Sacau

05 Dec 2011
Landbou is die sektor wat die meeste deur klimaat geraak word en moet dus afsonderlik hanteer word in klimaatsonderhandelinge, sê die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-verenigings (Sacau). Me. Stephanie Aubin, tegniese assistent vir beleidsontwikkeling by Sacau, het by die COP17-klimaatberaad in Durban gesê behoorlike ooreenkomste ten gunste van landbou is belangrik vanwe? die sektor se groot bydrae tot voedselsekuriteit, werkskepping en die verligting van armoede.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/hanteer-landbou-afsonderlik-sacau