• Login
  • Search Icon

GSA wil inligting statutêr kry

18 Oct 2011
Inligting oor markte en produkte wat beskikbaar is, is nodig om as riglyn te dien vir produksiebesluite in Suid-Afrika, sê Graan SA. Mnr. Jannie de Villiers, hoofbestuurder, sê hoe meer inligting oor die verwerkingskant beskikbaar is, hoe beter kan beplanning aan die produksiekant gedoen word. Hy was ‘n spreker tydens Agri SA se jaarkongres in Johannesburg.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/gsa-wil-inligting-statut-r-kry