• Login
  • Search Icon

Groter mielie-oes verwag

25 May 2011
N? sy jongste vergadering verwag die Nasionale Oesskattingskomitee dat die kommersi?le mielie-oes sowat 100 000 ton m??r gaan wees. Luidens die vierde oeskattingsverslag word die oes op 10,993 miljoen ton geskat, wat 109 500 ton, of 1,01%, ho?r is as die derde oesskattingsverslag. Di? styging word toegeskryf aan die ho?r opbrengs wat in die Vrystaat en Mpumalanga gelewer is, en dit is gebaseer op die resultate wat vanaf die Nasionale Oesskattingskonsortium verkry is.

http://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/mielies/groter-mielie-oes-verwag