• Login
  • Search Icon

Grondhervorming: Nuwe denke nodig

21 Nov 2011
Grond kan nie langer deur middel van die metode wat tans vir grondhervorming gebruik word, oorgedra word nie, sê mnr. Gugile Nkwinti, die Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Luidens ’n berig op Fin24.com het hy onlangs aan die Swartbestuursforum gesê dat die staat in die toekoms grond aan swart kommersi?le boere wil gee, omdat dit as ’n bedryf gesien word.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/grondhervorming-nuwe-denke-nodig