• Login
  • Search Icon

Grondbone opknappingskursus - 25 & 26 Maart 2008

22 Feb 2008
Voortspruitend uit die Grondboneforum se vergadering van 12 Febr 2008, het ons verneem van die behoefte dat die aanbiedingsdatum van die opknappingskursus vervroeg moet word, aangesien daar verwag word dat die oes vroeg ontvang gaan word. In die verband kan ons ?n kursus aanbied teen 25 & 26 Maart 2008, indien daar voldoende belangstelling daarvoor ingedien word. Die volle graderingskursus word steeds beplan vir 5 ? 13 Mei 2008.(Laat weet ook gerus indien hier ander datum behoeftes is) Ons verneem graag van enige persone of instansies wat nog nie aansoek gedoen het nie, om dan so te doen teen 19 Februarie 2008. Vriendelike groete Neels Wegner Leier Auditeur PPECB E-mail: neelsw@ppecb.com Mobile: +27 (0)82 462 6834 Fax : +27 (0)12 804 6827

http://www.graansa.co.za/documents/SAGraan%20Nov%2007Bl25_27.pdf