• Login
  • Search Icon

Grond: ‘Beraad dalk ’n nadeel’

14 Oct 2011
Hy is baie bekommerd oor wat in Mei volgende jaar by die ANC se beleidskonferensie gaan gebeur omdat dit die appelkar van grondhervorming kan omgooi. So het mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondsake, by Agri SA se kongres op Muldersdrift gesê. “Ek wens julle kan my probleem verstaan. Baie mense het die laaste ruk vrae begin vra oor nasionalisering.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Grond-Beraad-dalk-n-nadeel-20111013