• Login
  • Search Icon

Doha ‘kort ’n Plan B’

31 May 2011
Pogings om die Doha-ronde van onderhandelinge oor ’n wêreldwye handelsooreenkoms vanjaar te voltooi, het misluk, maar ontluikende ekonomie? wil saamwerk om ’n “Plan B” deur te voer om die armste lande te help, het dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, gister gesê. Volgens Davies is 2011 wyd beskou as die geleentheid om die Doha-onderhandelinge, wat in 2001 in di? stad begin het, te voltooi, maar diep gesetelde verskille oor onder meer tariewe op landbou- en vervaardigde produkte het di? moontlikheid gekelder.

http://www.sake24.com/Ekonomie/Doha-kort-n-Plan-B-20110531