• Login
  • Search Icon

Differensiaal: Maak markte deursigtig

04 Aug 2011
Die mark moet eers deursigtiger word voordat afskaffing van die Safex-liggingsdifferensiale oorweeg word. S? meen dr. Andr? Jooste van die Nasionale Landboubemarkingsraad, wat ook in Safex se landbou-advieskomitee dien. As die differensiale afgeskaf word, kan dit die risiko in die mark verhoog, wat ’n verlaging in finansiёle ondersteuning aan die sektor tot gevolg sal hê, het die beurs in ’n verklaring gesê.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/differensiaal-maak-markte-deursigtig