• Login
  • Search Icon

Dieselpryse haal tier uit die tenk

05 Apr 2011
Mnr. Ben Marais, president van die landbou-organisasie TLU SA, sê die nuwe dieselprys wat van m?renag af van krag is, gaan boere finansieel erg knou. Marais het gister in ’n verklaring gesê veral boere wat met kontantgewasse soos groente boer, sal binnekort nie meer hul produkte kan lewer nie. “Aan die een kant maak die dieselprys dit vir boere onlonend om te produseer, veral omdat die boere prysnemers is en moet vat wat hulle aangebied word.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Dieselpryse-haal-tier-uit-die-tenk-20110404