• Login
  • Search Icon

Dan Kriek aangewys as president van VL

02 Aug 2012
’n STEWIGE balans tussen ordelike tranformasie waartoe landbou in Suid-Afrika hom reeds verbind het, winsgewende produksie van landboukommoditeite en voedselsekuriteit moet gehandhaaf word om landbou as ’n geheel te normaliseer.

http://www.google.com