• Login
  • Search Icon

Colesberg loop deur onder brande

14 Nov 2011
Sowat 70 000 ha het afgebrand en sowat 1 000 skape is vrek nadat verwoestende brande in die distrik Colesberg voorgekom het. Die meeste van die weiding in die omgewing het ook in die slag gebly. Mnr. Clem Olivier, voorsitter van die Colesberg-boereunie sê daar kan selfs meer diere dood wees omdat talle boere nog nie hul opnames van die skade voltooi het nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/colesberg-loop-deur-onder-brande-0