• Login
  • Search Icon

Broodpryse kan drasties styg

29 Aug 2011
Die plaaslike koring- en mielieprys kan volgende jaar tot 30% ho?r wees as wat tans verwag word. Dit is as Amerika in die derde en vierde kwartale te min re?n kry en uiterste hitte ervaar. In ’n scenarioskets deur die Buro vir Landbou- en Voedselbeleid (BFAP) sal rekordpryse behaal word indien Suid-Afrika ook minder re?n ontvang en die mielieprys na invoerpariteit ver skuif. Die samestellers van die skets het vanuit die veronderstelling gewerk dat die gemiddelde wisselkoers R7,20 sou wees. Daar is ruimte gelaat dat di? koers kan wissel van R6,50 tot R7,50.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/broodpryse-kan-drasties-styg