• Login
  • Search Icon

Boere verkla Nkwinti oor grondeise

22 Nov 2011
Twee boere gaan mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en sy departement by die Openbare Beskermer (OB) verkla oor die hantering van grondeise op die Blouberg-natuurreservaat by Vivo, Limpopo. Di? boere het hul grond terugge?is wat hulle onder dwang van die vorige regering vir tuislandontwikkeling moes verkoop. Daar het egter niks van die beoogde ontwikkeling gekom nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-verkla-nkwinti-oor-grondeise