• Login
  • Search Icon

Boere mag eis vir minerale op plase

05 May 2011
Honderde boere wat op ontginbare minerale, meestal steenkool, boer, kan nou skadevergoeding daarvoor eis mits hulle reeds eise daarvoor by die departement van minerale bronne geregistreer het. Dis die regstreekse gevolg van die opspraakwekkende uitspraak deur regter Ben du Plessis in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria dat die onteiening van minerale regte deur die regering kragtens die Wet op die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne, wat in 2004 van krag geword het, deur die staat vergoed moet word.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Boere-mag-eis-vir-minerale-op-plase-20110429