• Login
  • Search Icon

Boere is ver agter met plantery

21 Nov 2011
Boere in die belangrikste somerre?n-produksiegebiede is ver agter met hul plantery weens die re?n wat net nie wil val nie. Hoewel boere in die grootste deel van die oostelike produksiegebied, veral Mpumalanga, so te sê klaar geplant is, kon bitter min boere in die Vrystaat en Noordwes nog ’n pit in die grond sit.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-ver-agter-met-plantery