• Login
  • Search Icon

Boere in die knyp oor restitusiegeld

20 Jul 2009
Honderde boere wie se grondtransaksies met die staat al verlede jaar goedgekeur is, maar steeds sloer, sit met hul hande in die hare. Dit volg n? die aankondiging dat die begroting vir restitusie opgebruik is. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, s? honderde boere wat reeds koopkontrakte weens grondeise onderteken het, wag al sedert verlede jaar dat die transaksies afgehandel moet word. ?Sommiges is diep in die moeilikheid omdat hulle intussen ander eiendom of sake-ondernemings gekoop het, maar sonder die geld vir hul grond sit. Banke het geen begrip vir die gesloer nie en huiwer nie om op die eiendom beslag te l? nie.?

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/mielie-oes-met-45-oorskat