• Login
  • Search Icon

Boere gevra om sprinkane aan te meld

26 Oct 2011
Sprinkane sak weer op verskeie dele van die Noord- en Wes-Kaap toe, en boere word gevra om swerms aan te meld. Mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, sê tans word sprinkane in 22 distrikte in die twee provinsies gespuit. “Die sprinkane is gelukkig nog in die voetganger-stadium – die eerste fase van ontwikkeling – so dit is maklik om hulle te spuit en te bestry,” verduidelik Van Rensburg.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-gevra-om-sprinkane-aan-te-meld