• Login
  • Search Icon

Boer van Klawer skop vas teen windplaas

09 May 2011
’n Vooraanstaande druiweboer van die Klawer-omgewing in Namakwaland stamp tans kop met ’n windplaasontwikkelaar wat 12 windturbines op sy buurplaas beoog. Mnr. Ryan Engelbrecht van die plaas Kapel in Klawer is omgekrap omdat die perseel waar G7 Renewables sy windplaas van 36 MW wil oprig, naby ’n deel van sy plaas is waar hy met Wit Dorper-skape boer.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Boer-van-Klawer-skop-vas-teen-windplaas-20110509