• Login
  • Search Icon

Boer van die Jaar vir 2011

14 Nov 2011
Die bestes in die Suid-Afrikaanse landbou is Vrydagaand op ‘n spoggeleentheid by die Paarl deur Landbouskrywers SA aangewys. ‘n Boer van Wakkerstroom, Mpumalanga, het met die louere as Boer van die Jaar weggestap, ‘n groep boere van Napier is as die beste nuwe toetreder tot die kommersi?le landbou bekroon en ‘n professor van die Noordwes-universiteit is die Landboukundige van die Jaar.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boer-van-die-jaar-vir-2011