• Login
  • Search Icon

Beskerm vee teen bitter koue

07 Jun 2011
Swaar re?n en baie koue toestande word verwag vir die tydperk vanaf ongeveer 7 tot 10 Junie oor veral die noordwestelike, sentrale en suidoostelike binneland, asook die suidoostelike en suidelike kusgebiede. Waarskuwing: Die uiters koue en nat toestande kan ’n baie groot gevaar vir veeboere inhou. Probeer om vee binne skuilings te hou.

http://www.landbou.com/weer/weerberigte/beskerm-vee-teen-bitter-koue