• Login
  • Search Icon

Beplan vir warmer aarde, sê kenner

19 Aug 2011
Klimaatsverandering kan meebring dat temperature in 2050 enigiets van 2,5?C tot 3?C warmer kan wees. S? het dr. Peter Johnson, van die klimaatstelselontledingsgroep aan die Universiteit van Kaapstad, gister op die Melkprodusente-organisasie (MPO) se kongres in Bloemfontein gesê. “Klimaatsverandering is nie ’n geloof waarin mens glo of nie. Dit is iets wat mens aanvaar of verwerp. Maar navorsing is gedoen en alles dui daarop dat dit warmer word.” Hy sê die warmste 12 jaar ooit is n? 1990 aangeteken.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Beplan-vir-warmer-aarde-se-kenner-20110818