• Login
  • Search Icon

Beeste is groot besigheid

26 May 2011
Beesboerdery is seker een van die grootste bedrywe in die Suid-Afrikaanse landbou. In di? artikel word gekyk na die bedryf se posisie verlede jaar en watter veranderinge die afgelope paar jaar plaasgevind het. Beesboerdery word in twee groot vertakkings verdeel, nl. die produksie van vleis en die produksie van melk. Getalle en kuddeverdeling In Suid-Afrika was daar die afgelope dekade net meer as 13,5 miljoen beeste. Getalle het in die tydperk min gewissel – so tussen 13,5 en 14 miljoen. Daarvan was net meer as 8 miljoen in die besit van kommersi?le boere en sowat 5,5 miljoen in besit van bestaansboere.

http://www.landbou.com/bedrywe/diere/beeste/dubbeldoel/beeste-groot-besigheid