• Login
  • Search Icon

Appèlhof beslis teen boer

05 Apr 2011
Die appèlhof het Maandag beslis die Vrystaatse sakeman mnr. Crawford von Abo is nie daarop geregtig dat die Suid-Afrikaanse staat hom vergoed vir plase wat hy in Zimbabwe verloor het nie. Volgens die SAUK se nuusdiens het die appèlhof ’n beslissing van die hooggeregshof verander wat die Suid-Afrikaanse regering opdrag gegee het om Von Abo te vergoed omdat die regering versuim het om hom diplomatieke hulp te verskaf toe hy daarvoor gevra het.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Appelhof-beslis-teen-boer-20110404