• Login
  • Search Icon

Agri Megaweek is ’n lewenswyse

06 Sep 2011
Vir jare, selfs dekades, is mense se persepsie van landbou geromantiseer as ’n afgele? plaas, met diere wat in die laaste daglig loop en wei voordat hulle vir die nag rustig aandrentel na die kraal. Party mense beskou selfs boerdery as bloot ’n stokperdjie wat net oor naweke beoefen word. Die waarheid is egter dat daardie idilliese prentjies vandag sommer baie ver verwyderd is van die werklikheid, sê mnr. Cobus Uys, voorsitter van Agri Megaweek se bedryfskomitee.

http://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/bedryfsnuus/agri-megaweek-n-lewenswyse