• Login
  • Search Icon

Agri Megaweek groei fluks

04 Oct 2011
Besoekersgetalle by die jaarlikse Agri Megaweek het sterk groei getoon met sowat 3 000 meer besoekers vanjaar. Besoekersgetalle by die jaarlikse Agri Megaweek het sterk groei getoon met sowat 3 000 meer besoekers vanjaar. Luidens ’n verklaring het vanjaar se besoekersgetal op 17 072 te staan gekom, teenoor verlede jaar se 14 554. “Benewens die groei in besoekersgetalle het die geleentheid ook ’n stadium bereik waar addisionele ruimtes vir uitstallers geskep moes word en dat daar ten spyte hiervan steeds ’n waglys van uitstallers was,” lui die verklaring.

http://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/bedryfsnuus/agri-megaweek-groei-fluks