• Login
  • Search Icon

Afgri-samesmelting kry groen lig

10 Nov 2011
‘n Grootskaalse samesmelting tussen Afgri Operation Limited en Pride Milling (Pty) Ltd is deur die Mededingingstribunaal goedgekeur. Luidens ‘n verklaring het die Mededingingskommissie die samesmelting goedgekeur, waarn? dit na die tribunaal verwys is.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/afgri-samesmelting-kry-groen-lig